24-26 oktober 2025 mannekamp (pa & seun kamp)

Jy word uitgenooi na ‘n Wildebees Kampvuur Naweek!

  1. Voltooi die inskrywingsvorm hieronder om seker te maak ons sien julle by die kampvuur.
  2. Let op: 1 persoon per vorm – dit geld ook vir mense wat al voorheen by ‘n Kampvuurnaweek was.
  3. Maak asseblief seker jy kom op die Whatsapp groep vir die naweek se kleiner, spesifieke reelings. Jy sal n e-pos ontvang na jou inskrywing met die Whatsapp groep se skakel.
  4. Indien jy geensins regkom met die aanlyn-inskrywing nie, moenie dat dit jou weghou van die kampvuur nie! Kontak een van die twee nommers hieronder, dan maak ons ‘n plan.
Stuur gerus die inskrywings-link ook aan vir jou ander vriende, familie, vyande en daai knorrige buurman!
 
Kampspan kontakbesonderhede vir navrae:
Gideon – 083 457 7788
Yster – 076 034 8615