Voltooi die inskrywingsvorm hieronder vir jouself (en almal wat jy saambring).
Let daarop dat ons slegs die persoon wat die inskrywing doen se kontakbesonderhede het. Dus sal net daardie persoon verdere kommunikasie per epos en whatsapp kry. Jy sal dus moet seker maak dat jy dit aanstuur vir die wat saam met jou kom kamp.
Moet nie dat finansies jou weghou nie. Daar is n borg-opsie.
Stuur gerus die inskrywings-link ook aan vir jou ander vriende, familie, vyande en daai knorrige buurman!