Inpak Lys

Inpak Lys

Information > Inpak Lys
  • Eie beddegoed en handoek
  • Medikasie (soos benodig)
  • Sonblok en hoed
  • Piekniekkombers
  • Oorpluisies (ons deel kamers)
  • Koplig of flits
  • Eet, drink en eetgery word voorsien
  • Los die dop by die huis
  • Onthou jou Bybel

En dan…! op die mannekampe is daal altyd n nag Avontuur die Vrydagaand vir die jong bulle van 10 tot 26 (en enige iemand anders wat ook lus is).

Dis n Nagmars! Slaap onder die sterre! Kampvuur in die veld! LEKKER!

Paklys vir die nag-avontuur!

‘n Rugsak met die volgende inhoud:

  • 1 liter waterbottel
  • Slaapsak
  • Handdoek
  • Koplig of flits
  • Warm klere
  • Goeie paar stapskoene
  • Kwart toiletrol
  • ‘n Avontuurlustige gesindheid! 

  • Email:  
  • Phone Yster: 076 034 8615
  • Phone Gideon: 083 457 7788
  • WhatsApp - 0638274507