Hier doen ons soos mens by n kampvuur doen: Ons ontspan lekker, ons kuier en maak grappe, ons braai groot en ons eet heerik saam, ons kyk diep in die vuur en praat uit die hart...
Wildebees Kampvuur is n roeping wat meer as 20 jaar gelede gebore was in antwoord op Vader wat wil he dat ons manne in lyn sal kom met wat Hy (God) vir ons in plek het. Dat ons sal opstaan en ondubbelhartig sal staan waarvoor God ons geroep en gemaak het:
As priester –
koning –
profeet –
as MAN!
Kliek op die skakel onderaan om op die KAMPVUUR WHATSAPP COMMUNITY GROEP te kom waar algehele kommunikasie gekommunikeer sal word.
Die WhatsApp groep sal die hoof vorm van kommunikasie wees. Let daarop dat die betrokke groep eers aktief sal raak nader aan die kamp. Selfs dan word dit tot net die nodigste beperk.
WhatsApp - 0638274507